Madelien Boshoff
Sedert 2009, dien Madelien Boshoff en haar dinamiese span die plaaslike gemeenskap in Brits, Noord Wes.

Sy het haar gemeenskapsdiens voltooi by Polokwane Provinsiale Hospitaal en praktiseer sedertdien as ‘n passievolle oudioloog in privaat praktyk

Sy streef daarna om mense ‘n kwaliteit lewe te gee deur akkurate gehoortoetse te doen en die nodige behandeling en gehoorapparate voor te skryf.

Kontak ons
Telefoon
(012) 252 3395
Werksure
Ma – Don : 8:00 tot 17:00
Vry : 8:00 tot 16:00
Sat & Son : Gesluit
Adres
Armansis Mediese sentrum
Ludorfstraat 12
Brits, 0250