Kontak Ons

Ons is ‘n span van vier dames met ‘n passie om mense te help. Ons spesialiseer in die voorkoming, diagnosering asook behandeling van gehoorverlies en help graag persone van alle ouderdomme. Indien jy of jou geliefde meer inligting oor gehoorverlies benodig, of reg is om die behandelingsproses te begin, kontak ons gerus. Ons help graag..

Telefoon

(012) 252 3395

Werksure

Ma – Don : 8:00 tot 17:00

Vry : 8:00 tot 16:00

Sat & Son : Gesluit

Stuur vir ons ‘n Boodskap

Ons Is altyd hier om te help

Telefoon

(012) 252 3395

Werksure

Ma – Don : 8:00 tot 17:00

Vry : 8:00 tot 16:00

Sat & Son : Gesluit

Adres

Armansis Mediese sentrum 

Ludorfstraat 12

Brits, 0250